top of page

W

ELKOM!

Ons vervaardig natuurlike gevorderde velsorg en gebruik plaaslike verskaffers waar moontlik. Ons word onderskryf deur Beauty Without Cruelty South Africa sowel as South African Vegan Society. Ons vervaardig nie net ons handelmerk nie, maar ook vir salonne, spa's en mediese praktisyns. Vir meer inligting, stuur asseblief 'n e-pos na natalie@bontierra.com

bottom of page