top of page
Bontierra Shea Order 11.jpg

Ons storie

Hallo, my naam is Natalie Cooper en ek het vir byna 35 jaar 'n onblusbare passie vir navorsing in velsorg en skoonheid; en het uitgebreide opleiding en ondervinding in gevorderde velsorgformulering en somatologie.  Ek is baie lief vir wat ek doen! 

Die naam Bon Tierra (wat Goeie Aarde beteken), is deur my briljante jonger Seun, Matthew, uitgedink.   Vir die logo het ek iets nodig gehad wat eenvoudig en suiwer was en ons het gevestig op ons wit madeliefie. 

 

Alhoewel die logo deur 'n paar veranderinge van die jare is, het my doelwit nie, en sal nie verander nie; Om aan kliente die allerbeste in natuurlike gevorderde velsorg te voorsien wat DOELTREFFEND is teen 'n bekostigbare prys!

Elke produk word met liefde met die hand gemaak en word in glas verloop.  Aandag aan detail is die sleutel vir my en my gereelde kliënte weet wat 'n perfeksionis ek kan wees!

 

My klein fabriek is geleë in Nest Park, Bapsfontein in'n vallei met 'n rivier, en is omring deur plase en die natuur.

 

My produkte is veganistiese, eenvoudig, effektief en is in harmonie met die natuur asook jou vel.

Ek weet net jy sal verheug wees oor elke produk wat ek maak!

Met liefde

Nat

CLEANSERS AND TOOTHPASTE REFLECTION.jpg
bottom of page